Hallo John
My pa was ook afkomstig van Jansenville/Steytlerville. Het later in Somerset Oos gewoon. (Frans Ignatius Cornelius Slabbert) Hy was getroud met Cornelia Dorothea MAria van Rensburg. Hy is oorlede toe ek nog baie jonk was (1859) en ek probeer om bietjie van ons familie geskiednis uit te vind, indien jy enige iets weet? Ek bly tans in Namibië.
Groete van die Slabberts