So my pa is Neville Slabbert, gebore 1939 het op die Spoorweg gewerk in Port Elizabeth. Sy broers is almal engels sienende dat sy ma engels was.Met die gevolg dat al sy broers, Desmond Slabbert, ensomeer ook engels is. Sy pa, my oupa was genoem Bokkie Slabbert. Hy het hotelle besit in Port Elizabeth.Nou ja, ek kan net to daar toe gaan, maar nietemin die deure sal tog iewers sin begin te maak.
Vrede