Search for content in message boards

Die Du Plessis

Replies: 1

Die Du Plessis

Christiaan (View posts)
Posted: 1133757904000
Classification: Query
Surnames: du Plessis, Holtzhauzen
My name is Christiaan Hendrik du Plessis, gebore 22.11.1977 van pa Christiaan Hendrik du Plessis(5.12.1951) en ma Hester Jacoba Holtzhausen beide van die Transvaal omgewing. My oupa was 'n Daniel du Plessis. Ek kan ongelukkig nie onthou wat sy ander name was nie.

Ek sal baie graag meer wil uitvind oor my familie en begin nou eers die soektog. Ek sal dit verskriklik waardeer as iemand my kan kontak as hul meer inligting het of kan help met raad.
SubjectAuthorDate Posted
Christiaan 1133783104000 
neels du plessis 1139818976000 
per page

Find a board about a specific topic