My grandmother's maiden name was du Plessis (Susanna Catherina Wilhelmina 1887-1965) and her father (Hendrik Stephanus 1854-1929) was from the Cape in South Africa. His father was Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis (1825-1909; Cradock and Steynsburg). I cannot get any further back to link up with existing du Plessis family trees in South Africa. I have loaded my family tree up on this site in case someone can help please.
------------
My Ouma was n nooi du Plessis, en haar pa was n skoolmeester (Hendrik Stephanus). Sy pa was Johannes Christiaan Marthinus Damiel du Plessis gebore 1825 in distrik Albert in die Kaap. Daar loop die spoor vir my dood – ek het nog nie geluk om aan bestaande du Plessis 'gedcom' genealogie te koppel nie. Ek het my 'family tree' op hierdie webwerf opgeslaan in geval iemand kan help.