Search for content in message boards

Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Posted: 7 Jul 2004 3:19PM GMT
Classification: Query
Surnames: du Plessis
My grandmother's maiden name was du Plessis (Susanna Catherina Wilhelmina 1887-1965) and her father (Hendrik Stephanus 1854-1929) was from the Cape in South Africa. His father was Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis (1825-1909; Cradock and Steynsburg). I cannot get any further back to link up with existing du Plessis family trees in South Africa. I have loaded my family tree up on this site in case someone can help please.
------------
My Ouma was n nooi du Plessis, en haar pa was n skoolmeester (Hendrik Stephanus). Sy pa was Johannes Christiaan Marthinus Damiel du Plessis gebore 1825 in distrik Albert in die Kaap. Daar loop die spoor vir my dood – ek het nog nie geluk om aan bestaande du Plessis 'gedcom' genealogie te koppel nie. Ek het my 'family tree' op hierdie webwerf opgeslaan in geval iemand kan help.

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Frederik du plessis (View posts)
Posted: 22 Nov 2004 1:41PM GMT
Classification: Query
My mum told me that my grandfather's family du plessis originate from France.My grandfather's brother is working on a family treee.

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

tienie du plessis (View posts)
Posted: 27 Jun 2005 12:37PM GMT
Classification: Query
Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis was my oupagrootjie en ek het die familiebybel waarin hy die name van sy drie-en-twintig kinders aangeteken het. Jou ouma se pa Hendrik Stephanus (gebore 14.02.1854) was die vierde kind uit sy eerste huwelik met Geertruida Johanna van der Walt. Die enigste aantekenening wat ek teen sy naam het is dat hy na die Transvaal verhuis het.

Miskien kan ons inligting uitruil.

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Posted: 27 Jun 2005 1:24PM GMT
Classification: Query
Surnames: du Plessis
Tienie
Ek is sommer baie opgewonde! Baie dankie vir jou boodskap. Ek knotak jou van lys af om verder te gesels.

Groetnis
Stef

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

mariette (View posts)
Posted: 30 Dec 2005 9:20AM GMT
Classification: Query
Surnames: du plessis
Tienie,

Is jy verwant aan Tienie du Plessis van Steynsburg?

My Pa is Andre Pieter du Plessis en Tienie du Plessis (Steynsburg) was sy neef.

Sien uit daarna om van jou te hoor.

groete

Mariette

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Tienie du Plessis (View posts)
Posted: 19 Sep 2006 3:05PM GMT
Classification: Query
Mariette,

Jammer ek reageer nou eers op jou boodskap

Ja, Tienie du Plessis (Steynsburg) was my oom.

Sal graag met jou familie inligting uitruil.

Kontak my by marthinus.duplessis@za,didata.com

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Posted: 2 Jan 2009 2:35PM GMT
Classification: Query
Surnames: du plessis
Ek mag verkeerd wees maar ek dink die Distrik is Prins Albert en nie net Albert nie. Dit is in die Karoo waarheen van die du Plessis nageslag uitgewyk het en skaapboere geword het. My oupa. Jacobus Wynand du Plessis is ook daar gebore ±1882. Het nog nie veel meer inligting nie maar ons kan moontlik fanilie wees. My e-maail adres is Wynandre@wol.co.za indien jy my wil kontak.

Wynand du plessis

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Posted: 2 Jan 2009 2:55PM GMT
Classification: Query
Surnames: Coetzee. Du PLessis, Van Den Berg, Botha, Schoeman
Dagsê Wynand

Jy is natuurlik helemaal korrek - my tikfout wat Distrik Prins Albert betref. Baie dankie vir jou terugvoer

Ek kpntak jou van die lys af om verder te sien of ons 'n koppelingspunt kan kry

Groetnis
Stef

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Posted: 30 Jun 2009 9:38AM GMT
Classification: Query
Hi

I was Jacqui du Plessis and am also looking at my family tree. Please be so kind as to list the names in the family bible for me.

I am going to research the national archives and births and deaths and war records from here.

Thanks Jac

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

Posted: 3 May 2011 9:06PM GMT
Classification: Query
Ek is Johannes Christiaan du Plessis, my pa was ook en so ook my oupa. Al wat ek weet is dat my oupa iewers op 'n plaas in Delmas distrik grootgeword het. Ons self het op Sundra klein dorpie gebly. Sou graag wou weet wie my oupa grootjie se verwantskappe was miskien selfs met Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis. Kontak my gerus joos.dplessis@gmail.com
per page

Find a board about a specific topic