Cornel Bekker: ivm jou navraag oor waar die register besigtig kan word: skakel / faks met ons by (012) 667 3027 of 083-226-3595 of e-pos na:
claassen@cis.co.za.
Ons sal graag met enige Cla(a)s(s)e(n)(s) of met 'n "K" gespel, wil kontak maak om te verseker dat al hule info op die databasis verskyn en korrek is. Ons het reeds meer as 63 000 name van die familie tesame met afstammelinge opgeteken.
'n Boek word tans oor hierdie families saamgestel en die afsnydatum vir die ontvangs van enige veredere info is 08/01/2001.
Die boek word bekendgestel op 23 tot 24 Febr 2001 by 'n familiesaamtrek te Aventura-Aldam-oord naby Winburg in die Vrystaat.
belangstellendes word genooi om met my in verbinding te tree by bogenoemde adres
Nic Claassen
Namens die Clauszen Familiebond
Posbus 8293
Centurion
0046
Suid Afrika